Kaart | Seël |
Vlag | |
Land | Kambodja |
Provinsie | Phnom Penh |
Koördinate | 11°33′N 104°55′O / 11.550°N 104.917°O |
Stigting | 1372 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 290 vk km |
Hoogte bo seevlak | 11,89 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 2 000 64 |
- Bevolkingsdigtheid | 6 896,8/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
Burgemeester | Keb Chutema |
Amptelike webwerf | phnompenh.gov.kh |
Phnom Penh (Khmer: ភ្នំពេញ, [pʰnum peɲ]; ook Phnum Pénh) is die hoofstad van Kambodja. Phnom Penh het 1,3 miljoen inwoners (1 Januarie 2005) en is in die suidweste van die land aan die Tonle Sap, 'n sytak van die Mekong, geleë. Die stad is die setel van 'n universiteit en 'n technikon. Die stad het 'n internasionale lughawe en 'n hawe. Die stad is ook vir kleiner seeskepe bereikbaar deur middel van die Mekong. Phnom Penh is by verre die mees beduidende ekonomiese sentrum van die land.